'n Woord vooraf

Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse gel...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Victor E. d'Assonville
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2004-01-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1823858241239515136
author Victor E. d'Assonville
author_facet Victor E. d'Assonville
author_sort Victor E. d'Assonville
collection DOAJ
description Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse geleerdheid uit die antieke tyd. Noord van die Alpe egter, by die beweging wat as die Christelike Humanisme bekendstaan (in onderskeid van die Italiaanse Humanisme), het die klem verskuif na die Skrif, die vroeë Christelike outeurs en die kerkvaders as die fontes. Só — met ad fontes as ’n beroep op die vroeë kerk, in die besonder op die kerkvaders — is die weg vir die daaropvolgende Reformasie voorberei: terug na die Skrif as Woord van God.
format Article
id doaj-art-08a0a9aa2deb4c698f84c2ca09b42c39
institution Kabale University
issn 1015-8758
2309-9089
language English
publishDate 2004-01-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Theologica
spelling doaj-art-08a0a9aa2deb4c698f84c2ca09b42c392025-02-11T12:32:57ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892004-01-01510.38140/at.v0i5.2010'n Woord voorafVictor E. d'Assonville Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse geleerdheid uit die antieke tyd. Noord van die Alpe egter, by die beweging wat as die Christelike Humanisme bekendstaan (in onderskeid van die Italiaanse Humanisme), het die klem verskuif na die Skrif, die vroeë Christelike outeurs en die kerkvaders as die fontes. Só — met ad fontes as ’n beroep op die vroeë kerk, in die besonder op die kerkvaders — is die weg vir die daaropvolgende Reformasie voorberei: terug na die Skrif as Woord van God. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2010
spellingShingle Victor E. d'Assonville
'n Woord vooraf
Acta Theologica
title 'n Woord vooraf
title_full 'n Woord vooraf
title_fullStr 'n Woord vooraf
title_full_unstemmed 'n Woord vooraf
title_short 'n Woord vooraf
title_sort n woord vooraf
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2010
work_keys_str_mv AT victoredassonville nwoordvooraf