Obadja vanaf die preekstoel

Die uitdrukking "quanto brevis est, tanto difficilis" is baie waar, wanneer dit handel oor die eksegese en verkondiging van Obadja. Een rede vir die uitdrukking is natuurlik as gevolg van die gebrek aan grondige kennis aangaande die outeur. Coggings stel dit soos volg: "This little f...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: J.J. McDuling
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1994-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6439
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1823858202074152960
author J.J. McDuling
author_facet J.J. McDuling
author_sort J.J. McDuling
collection DOAJ
description Die uitdrukking "quanto brevis est, tanto difficilis" is baie waar, wanneer dit handel oor die eksegese en verkondiging van Obadja. Een rede vir die uitdrukking is natuurlik as gevolg van die gebrek aan grondige kennis aangaande die outeur. Coggings stel dit soos volg: "This little fragment is not accompanied by detailed information about the prophet after whom it is named, such as might provide the 'personal interest' so mch sought after in the 20th century" (1985:67). Danksy beproefde en wetenskaplike eksegetiese metodes van die resente tyd, is dit nodig dat Obadja sy stem duidelik vanaf die kansels van ons kerke kan laat hoor. Hiervoor is deeglike en omvattende studie nodig. Daarsonder sou die rykdom en die geheime van Obadja onverreken bly. Hierdie is 'n poging om saam met ander eksegete van Obadja die groot verskeidenheid "edelgesteentes" tot in die sonlig te bring en om dit saam met ander gelowiges te bewonder.
format Article
id doaj-art-780b0cc6bfbc43dab2f9f631b49f7a3e
institution Kabale University
issn 1015-8758
2309-9089
language English
publishDate 1994-12-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Theologica
spelling doaj-art-780b0cc6bfbc43dab2f9f631b49f7a3e2025-02-11T12:39:27ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90891994-12-0114210.38140/at.v14i2.6439Obadja vanaf die preekstoelJ.J. McDuling0Ned. Geref. Kerk Vereeniging, South Africa Die uitdrukking "quanto brevis est, tanto difficilis" is baie waar, wanneer dit handel oor die eksegese en verkondiging van Obadja. Een rede vir die uitdrukking is natuurlik as gevolg van die gebrek aan grondige kennis aangaande die outeur. Coggings stel dit soos volg: "This little fragment is not accompanied by detailed information about the prophet after whom it is named, such as might provide the 'personal interest' so mch sought after in the 20th century" (1985:67). Danksy beproefde en wetenskaplike eksegetiese metodes van die resente tyd, is dit nodig dat Obadja sy stem duidelik vanaf die kansels van ons kerke kan laat hoor. Hiervoor is deeglike en omvattende studie nodig. Daarsonder sou die rykdom en die geheime van Obadja onverreken bly. Hierdie is 'n poging om saam met ander eksegete van Obadja die groot verskeidenheid "edelgesteentes" tot in die sonlig te bring en om dit saam met ander gelowiges te bewonder. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6439
spellingShingle J.J. McDuling
Obadja vanaf die preekstoel
Acta Theologica
title Obadja vanaf die preekstoel
title_full Obadja vanaf die preekstoel
title_fullStr Obadja vanaf die preekstoel
title_full_unstemmed Obadja vanaf die preekstoel
title_short Obadja vanaf die preekstoel
title_sort obadja vanaf die preekstoel
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6439
work_keys_str_mv AT jjmcduling obadjavanafdiepreekstoel