The real world guide to psychotherapy practice by Alex N. Sabo & Leston Havens (Eds.)

Uit teks: Die wêreld van psigoterapie het die afgelope dekades drasties verander, veral vanweë die aandrang van die bestuurdesorg-benadering wat mediese hulpskemas in ’n toenemende mate begin toepas. Resultate word binne enkele sessies verwag. Daar is ook die eis dat dienste deur laervlakkundiges g...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: P. M. Heyns
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2002-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/1574
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Die wêreld van psigoterapie het die afgelope dekades drasties verander, veral vanweë die aandrang van die bestuurdesorg-benadering wat mediese hulpskemas in ’n toenemende mate begin toepas. Resultate word binne enkele sessies verwag. Daar is ook die eis dat dienste deur laervlakkundiges gelewer moet word en dat antwoorde selfs liewer op die internet gesoek moet word. Dit noodsaak ’n herbesinning oor die swetterjoel psigoterapeutiese benaderings wat tans wel bestaan, veral ook in die lig daarvan dat kognitiewe-gedragsterapeutiese benaderings, gerugsteun deur positiewe navorsingsliteratuur, wel dikwels vinnige resultate beloof.
ISSN:1015-8758
2309-9089