Predestinasie en ekklesiologie by Johannes Calvyn

Hoewel dit nie moontlik is om die sentrale tema in Calvyn se teologie aan te toon nie, kan sonder vrees vir teenspraak beweer word dat die probleem van die predestinasie enersyds en dié van die kerk andersyds hom meer besig gehou het as vir enige van die ander reformatore, in elk geval meer as vir...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: D.S.G. Oosthuysen
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1994-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6434
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Hoewel dit nie moontlik is om die sentrale tema in Calvyn se teologie aan te toon nie, kan sonder vrees vir teenspraak beweer word dat die probleem van die predestinasie enersyds en dié van die kerk andersyds hom meer besig gehou het as vir enige van die ander reformatore, in elk geval meer as vir Luther. Dit is besonder opvallend dat hy hierdie twee probleemvelde baie nou met mekaar in verband bring. Ons beperk ons wat die onderwerp betref uitsluitlik tot sy Institusies.
ISSN:1015-8758
2309-9089