Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge

In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: HC van Zyl
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1997-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6126
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1823858300362424320
author HC van Zyl
author_facet HC van Zyl
author_sort HC van Zyl
collection DOAJ
description In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:38 en 8:14-17 wat ingespan word vir die gedagte dat geloof/bekering en doop met die Gees twee afsonderlike gebeure is; geloof moet opgevolg word deur die doop met die Gees. En as bewys van laasgenoemde dien besondere ervarings soos tongspraak, en meer resent: neerval of lag in die Gees.
format Article
id doaj-art-d5eb7617d90b452380683ebb890dd179
institution Kabale University
issn 1015-8758
2309-9089
language English
publishDate 1997-12-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Theologica
spelling doaj-art-d5eb7617d90b452380683ebb890dd1792025-02-11T12:37:59ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90891997-12-0117210.38140/at.v17i2.6126Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit HandelingeHC van Zyl0University of the Orange Free State, South Africa In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:38 en 8:14-17 wat ingespan word vir die gedagte dat geloof/bekering en doop met die Gees twee afsonderlike gebeure is; geloof moet opgevolg word deur die doop met die Gees. En as bewys van laasgenoemde dien besondere ervarings soos tongspraak, en meer resent: neerval of lag in die Gees. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6126
spellingShingle HC van Zyl
Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
Acta Theologica
title Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
title_full Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
title_fullStr Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
title_full_unstemmed Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
title_short Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
title_sort die doop en vervulling met die heilige gees n herwaardering primer vanuit handelinge
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6126
work_keys_str_mv AT hcvanzyl diedoopenvervullingmetdieheiligegeesnherwaarderingprimervanuithandelinge