Wie was Jesus werklik?

Die Evangelies skilder vir ons vier verskillende portrette van Jesus. Hoewel hulle dit klaarblyklik oor dieselfde Jesus het, vertel elkeen die verhaal met sy eie oogmerke voor oë, vir 'n spesifieke gehoor (wat verskil van die ander drie s'n), en op sy eie manier.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: HG van Zyl
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1995-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6405
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!