Kultuur, lewensvisie en ontwikkeling
Die outeur pak 'n baie dringende en moeilike tema met akademiese deeglikheid aan. Een van die mees basiese uitgangspunte ten opsigte van kultuur en ontwikkeling, naamlik dat ontwikkeling aan ekonomiese, materiële en tegnologiese vooruitgang gemeet kan word, word in die boek bevraagteken.
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2000-12-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/5982 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|